28 Dae Dieet Plan

9 Comments

Die 28 dae dieet plan is die dieet waarvan almal praat. Hierdie 28 dae eet plan fokus an weg van suikers, koring en suiwel te bly. Daar is baie eksperimente dat bewys dat hierdie is die 3 grootste orrsake van gewig gewin.

Volg hierdie 28 dae dieet plan en ons waarborg dat jy beter and meer gesond sal voel.

28 DAE DIEET PLAN RIGLYNE:

■ Drink so veel water as wat jy kan. 8 to 10 glase water op hierdie 28 dae eet plan sal goed wees. Lees van die voordele van water hier.
■ Bly weg van al suikers, dit is baie belangrik!
■ Bly weg van al koring
■ Bly weg van al melkery (gebruik kokosneut melk is jy n plaasvervanger wil ge)
■ Rooi wyn is die enigste drank toegelaat op die 28 dae eet plan.
■ Slegs swart koffie en tee is toegelaat.
■ Doen 10 tot 15 min oefening, 3 of 4 keer `n week.

28 DAE DIEET PLAN TIPS

■ Die eerste 3 dae van die 28 dae dieet plan is die moelikste, vasbyt!!
Koop die kos wat jy nodig het vir die week wat kom.
Jy mag twee snacks else dag he. Maar jy mag nie suikers, koring of melkery eet nie.
Jy sal dalk nie weet hoe om maaltye te kook nie, gebruik google en wees `n bietjie kreatief. Bly net weg van suikers, koring of melkery!

*TIP: eksperiment om pret te hê. Speel rond met ander bestanddele. En geniet hierdie 28 dae eet plan!

KOM ONS BEGIN MET DIE 28 DAE DIEET PLAN:

DAG 01:
Ontbyt: Half `n koppie Jungle Oats met `n piesang (Mash die piesang in jou oats in, dis heerlik)
Middagete: Gestoomde vis met groente
Aandete: `n Steak met groente


DAG 02:
Ontbyt: Half `n koppie Jungle Oats met `n appel (Mash die appel in jou oats in, dis heerlik)
Middagete: Hoender en avokadopeer slaai (Gebruik hoender bors)
Aandete: Hoender bobene sonder vel met botterskorsie


DAG 03:
Ontbyt: Omelet met blokkies tamaties, ham en sampioene.
Middagete: Botterskorsie (Butternut) squash sop.
Aandete: Mango avokadopeer en hoender slaai.


DAG 04:
Ontbyt: Half `n koppie Jungle Oats met `n piesang (Mash die piesang in jou oats in, dis heerlik)
Middagete: Pizza sop (maak `n lekker sop uit al jou gunstelinge pizza toppings, sonder die kaas)
Aandete: Turkye en spinasie opgestopte sampioene.


DAG 05:
Ontbyt: Omelet met turkye, tamaties and sampioene.
Middagete: Pienk salm vis gestoom met gebraaide groen boointjies.
Aandete: Vark chops met groente.


DAG 06:
Ontbyt: Half `n koppie Jungle Oats met `n appel (Mash die appel in jou oats in, dis heerlik)
Middagete: Gestoomde vis met groente
Aandete: Mango avokadopeer en hoender slaai.

DAG 07:
Ontbyt: Vrugte slaai
Middagete: Slaai burger (n` burger sonder die brood)
Aandete: Hoender Curry (gebruik klapper melk in plaas van gewoone melk).


DAG 08:
Ontbyt: Half `n koppie Jungle Oats met `n appel (Mash die appel in jou oats in, dis heerlik)
Middagete: Botterskorsie (Butternut) squash sop.
Aandete: `n Steak met groente


DAG 09:
Ontbyt: 2 ge-scrambled eiers met n piesang
Middagete: Gestoomde vis met groente
Aandete: Vark chops met groente.


DAG 10:
Ontbyt: Soet aartappel sop met spek.
Middagete: Pizza sop (maak `n lekker sop uit al jou gunstelinge pizza toppings, sonder die kaas. Gebruik tamatie sop)
Aandete: Mango avokadopeer en hoender slaai.


DAG 11:
Ontbyt: Vrugte slaai
Middagete: Slaai burger (n` burger sonder die brood)
Aandete: `n Steak met groente


DAG 12:
Ontbyt: Avokadopeer, spek en eier slaai
Middagete: Gestoomde vis met groente
Aandete: Vark chops met groente.


DAG 13:
Ontbyt: Half `n koppie Jungle Oats met `n piesang (Mash die piesang in jou oats in, dis heerlik)
Middagete: Hoender en avokadopeer slaai (Gebruik hoender bors)
Aandete: Hoender Curry (gebruik klapper melk in plaas van gewoone melk).


DAG 14:
Ontbyt: Soet aartappel sop met spek.
Middagete: Slaai burger (n` burger sonder die brood)
Aandete: `n Steak met groente


DAG 15:
Ontbyt: Omelet met blokkies tamaties, ham en sampioene.
Middagete: Hoender en avokadopeer slaai (Gebruik hoender bors)
Aandete: Mango avokadopeer en hoender slaai.


DAG 16:
Ontbyt: Half `n koppie Jungle Oats met `n piesang (Mash die piesang in jou oats in, dis heerlik)
Middagete: Gestoomde vis met groente
Aandete: Hoender Curry (gebruik klapper melk in plaas van gewoone melk).

DAG 17:
Ontbyt: Omelet met blokkies tamaties, ham en sampioene.
Middagete: Hoender en avokadopeer slaai (Gebruik hoender bors)
Aandete: `n Steak met groente


DAG 18:
Ontbyt: Half `n koppie Jungle Oats met `n piesang (Mash die piesang in jou oats in, dis heerlik)
Middagete: Gestoomde vis met groente
Aandete: Lam Chops met groente


DAG 19:
Ontbyt: Avokadopeer, en eier slaai
Middagete: Hoender en avokadopeer slaai (Gebruik hoender bors)
Aandete: Hoender Curry (gebruik klapper melk in plaas van gewoone melk).


DAG 20:
Ontbyt: Eiers, met sampioene, ham en tamatie ge-scramble.
Middagete: Pizza sop (maak `n lekker sop uit al jou gunstelinge pizza toppings, sonder die kaas. Gebruik tamatie sop)
Aandete: Turkye en spinasie opgestopte sampioene.


DAG 21:
Ontbyt: Half `n koppie Jungle Oats met `n piesang (Mash die piesang in jou oats in, dis heerlik)
Middagete: Botterskorsie (Butternut) squash sop.
Aandete: Vark chops met groente.


DAG 22:
Ontbyt: Avokadopeer, en eier slaai
Middagete: Gestoomde vis met groente
Aandete: Lam Chops met groente


DAG 23:
Ontbyt: Eiers, met sampioene, ham en tamatie ge-scramble.
Middagete: Pienk salm vis gestoom met gebraaide groen boointjies.
Aandete: Hoender Curry (gebruik klapper melk in plaas van gewoone melk).


DAG 24:
Ontbyt: Half `n koppie Jungle Oats met `n piesang (Mash die piesang in jou oats in, dis heerlik)
Middagete: Pienk salm vis gestoom met gebraaide groen boointjies.
Aandete: Hoender bobene sonder vel met botterskorsie


DAG 25:
Ontbyt: Avokadopeer, en eier slaai
Middagete: Hoender en avokadopeer slaai (Gebruik hoender bors)
Aandete: Lam Chops met groente


DAG 26:
Ontbyt: Eiers, met sampioene, ham en tamatie ge-scramble.
Middagete: Slaai burger (n` burger sonder die brood)
Aandete: Mango avokadopeer en hoender slaai.


DAG 27:
Ontbyt: Eiers, met sampioene, ham en tamatie ge-scramble.
Middagete: Pizza sop (maak `n lekker sop uit al jou gunstelinge pizza toppings, sonder die kaas. Gebruik tamatie sop)
Aandete: `n Steak met groente



DAG 28:
Ontbyt: Avokadopeer, en eier slaai
Middagete: Pienk salm vis gestoom met gebraaide groen boointjies.
Aandete: Hoender Curry (gebruik klapper melk in plaas van gewoone melk).

Dit is die einde van die dieet waarvan almal praat, dit is die 28 dag dieet plan in een bladsy! Vas byt met die 28 dae eet plan en ek belowe jy sal nie spyt wees nie! 28 dae is nie `n lang tyd nie, en dis al wat jy nodig het om jou lyf terug te kry. As jy die plan saam `n vriend wil doen, "share" dit met die social icons hier onder.

Ons wil van jou af hoor! Vertel ons van jou resultate. Los vir ons `n comment onder!





9 Responses

Sonja
Sonja

January 28, 2018

What type of snacks can you eat between meals?

Jan Le Roux
Jan Le Roux

January 21, 2018

Please indicate the portion size for men and ladies .

Valnari
Valnari

January 08, 2018

Bly weg van koring………en word daar oats aanbeveel vir ontbyt…..hoekom….

Maps oreilly
Maps oreilly

December 11, 2017

Ons wil graag my Klein dogter op die dieet sit sy is 10 haar oud ek het die 28 dae eetplan,maar waar key ek die snacks wat tussen in kom vir elke dag.

Marais
Marais

October 08, 2017

Hi can someone please assist me with portion sizes and how many eggs per omelette

Marais
Marais

October 08, 2017

Please be so kind as to indicate the portion size ? Steak for men and ladies? Chicken fillets? Number of eggs in omelette? Thank you

Lisa
Lisa

July 19, 2017

Is there substitutes for meat and eggs? I eat seafood but don’t eat meat, eggs, dairy or gluten.

MelanotanZA
MelanotanZA

April 19, 2017

We wish you all the best Charmain. Thanks for your comment.

Charmain
Charmain

April 11, 2017

Good Day, Will I benift from this dieet ,I was dynodes with diabetes tipe 2 and I need to loss weight and keep it off for good.

Regards.

Leave a comment

Comments will be approved before showing up.